|

View Shopping Basket |
Die Wese van Effektiewe Gebed
Kan Jy Verseker Weet dat God Jou Gebede Hoor?
Wonder jy soms of God jou gebede hoor – om nie te praat van verhoor nie? Het jy jouself al gevra, Wat help dit om te bid? Verlang jy om die krag van gebed in jou daaglikse lewe te ervaar?
Vind die sleutel tot 'n effektiewe gebedslewe in hierdie boeiende studie wat God se vereistes en sy beloftes aan jou ten opsigte van gebed insluit. Deur middel van 'n deurgrondige studie van die Onse Vader-gebed, asook ander gebede in die Bybel, ontdek jy God se model van kommunikasie. Jy leer ook gebedsbeginsels en verkry beter begrip van hoe gebed jou nader aan God se hart bring.

|
terug |
|
21959A |
R50.00 |
|
Boustof
vir ‘n Sukseshuwelik
God wil dat jou huwelik heilig, vol vreugde en opwinding sal wees. Ontdek hoe om jou huwelik te vestig en te bou soos God bedoel het. Hierdie opbouende lesse kan jou hoop op ’n buitengewone huwelik, waar maak. |
terug |
| |
21749A |
R50.00 |
|
Die Koste van
Ware Dissipelskap
’n Induktiewe studie oor wat dit beteken om ’n ware dissipel van Jesus Christus te wees, hoe die Bybel ’n dissipel beskryf en wat die kenmerke van ’n ware volgeling van Jesus Christus is.
|
terug |
| |
21410A |
R50.00 |
|
Hoe Weet Jy God is Jou Vader?
Wanneer mense wonder oor waar hulle die ewigheid gaan deurbring, hoop meeste dat hulle hemel toe sal gaan, terwyl ander dit eenvoudig as vanselfsprekend aanvaar.
Eerder as om daaroor te raai of dit net aan te neem, kan jy in die brief 1 Johannes ’n duidelike antwoord vind oor jou verhouding met God. |

terug |
| |
21412A |
R50.00 |
|
Keuses Sonder Berou
Waar soek jy raad? Wat doen jy te midde van versoeking? Hoe neem jy besluite? Hierdie studie antwoord hierdie vrae uit die Bybel, onder die leiding van Heilige Gees. Deur hierdie studie sal jy leer om God te eer en in jóú hart vrede te ervaar. |

terug |
| |
21694A |
R50.00 |
|
Leef
Oorwinnend In Moeilike Tye
Lyk dit asof dit met ander net goed gaan, terwyl jy een terugslag na die ander ervaar? Leer hoe om die lewe se grootste terugslae te verwerk en vind hoop uit die Woord van God. |
|
| |
21746A |
R50.00 |
|
Leef
Wat Jy Bely
Kan ander uit jou optrede agterkom wat jy glo? Hierdie deeglike induktiewe studie van Efésiërs 4 en 5 is opgestel om studente te help self ontdek wat God sê oor die leefstyl van ’n ware kind van God. |

|
| |
21413A |
R50.00 |
|
‘n
Ware Verhouding Met God
Deur ’n eenvoudige ondersoek van deurslaggewende Skriftekste, fokus hierdie studie op ons verhouding met God, hoe ons sonde ons daarvan weerhou om Hom te ken, asook hoe Christus die kloof tussen mens en God oorbrug het.
|

terug |
| |
21411A |
R50.00 |
|
Vergifnis: Breek die Mag van die Verlede
As onvolmaakte mense in ’n onvolmaakte wêreld, vind ons dit in byna elke verhouding op die een of ander die stadium nodig om te vergeef of om vergifnis te ontvang. As ons egter diep seergemaak is, is vergifnis nie so maklik nie. Hierdie bevrydende studie handel oor die moeilike vrae aan- gaande vergifnis, soos Hoe kan ek vergewe as ek so diep seergemaak is? Beteken vergifnis dat ek die verlede moet vergeet? en Sê nou ek verkies nie om nie te vergewe nie? As jy navors wat die Bybel self oor hierdie belangrike onderwerp sê, sal jy die diepte van God se genade ontdek en besef hoe vergifnis jou van ’n pynlike verlede kan vrymaak en jou die dryfk rag kan gee om alles te wees wat Hy bedoel dat jy moet wees.
|

terug |
| |
21958A |
R50.00 |
|
Genesis 3 (Hoofstukke 11 - 25)
(6 weke)
'n Studie oor Abraham
Hoofstuk 12 tot 22. Abraham word “die vriend van God genoem.” Wat kan jy van hom leer waarop jy jou geloof kan voortbou, jou wandel kan bepaal en jou hoop vir die toekoms baseer?
|

terug |
Genesis
3 VOV Werkboek
|
70163A |
R62.00 |
|
| Leiergids |
70166A |
R29.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
12589 |
R96.00 |
|
| DVD-
Lecture - Kay Arthur |
33097 |
R192.00 |
|
| CD
- Lecture - David Lawson |
12596 |
R96.00 |
|
| DVD
- Lecture - David Lawson |
33080 |
R192.00 |
|
Genesis
4 (Hoofstukke
24 - 36)
(4
Weke)
'n Studie oor Isak, Jakob en Esau
God hernu sy verbond met Abraham met Isak en Jakob. Twee nasies ontstaan uit Isak se seuns, Jakob en Esau, wat in ’n stryd gewikkel is. Die waarhede wat ons oor God leer kan ons geloof rigting gee en ons help om sy doel met ons lewens te ontdek.
|

terug |
| Genesis
4 VOV Werkboek |
70164A |
R62.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
12603 |
R64.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
33087 |
R128.00 |
|
| CD
- Lecture - David Lawson |
12608 |
R64.00 |
|
| DVD
- Lecture - David Lawson |
33092 |
R128.00 |
|
Genesis
5 (Hoofstukke 37 - 50)
(4 weke)
'n Studie oor Josef
Was jy al ooit vals beskuldig of die slagoffer van ongeregtigheid? Hierdie studie oor Josef is jou handleiding om sulke pynlike situasies te verwerk. Vertrou God en leer hoe om bo moeilike omstandighede uit te styg. |

terug
|
Genesis
5 VOV Werkboek |
70165A |
R63.00 |
|
| Leiergids |
70168A |
R23.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
12613 |
R64.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
33135 |
R128.00 |
|
| CD
- Lecture - David Lawson |
12618 |
R64.00 |
|
| DVD
- Lecture - David Lawson |
33075 |
R128.00 |
|
Josua
(8 weke)
Oorwin jou vyande
Krag! Moed wat nie deur die samelewing of vyande van God oorweldig word nie. Is dit nie wat ons almal nodig het nie?
Hierdie studies al jou geloof in “n getroue God versterk – Hy wat jou in sy hand vashou en jou nooit sal verlaat nie! Dié studie van Josua sal jou versterk en aanmoedig om met
Volharding voort te gaan! |

|
| Josua VOV Werkboek |
70246A |
R80.00 |
|
| CD - Kay Arthur |
12697 |
R112.00 |
|
| DVD - Kay Arthur |
33214 |
R224.00 |
|
| CD - Pete de Lacy |
13103 |
R112.00 |
|
| DVD - Pete de Lacy |
33222 |
R224.00 |
|
Rigters
Verdryf jou Vyande |
terug |
| Rigters VOV Werkboek |
70006A |
R89.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
12705 |
R112.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
32550 |
R224.00 |
|
| CD
- Lecture - Male |
12713 |
R112.00 |
|
| DVD
- Lecture - Male |
33230 |
R224.00 |
|
1
Samuel
(8 weke)
God se soeke na 'n man na Sy hart
Van rigters tot konings, van God se salwing tot wederstrewigheid – ’n sonde van waarsêery; van die wyk van God se Gees, tot die versekering van sy hulp, tot die besoek aan ’n dodebesweerder... Hierdie boek van kontraste stel aan ons die belangrikheid van ’n lewe van gehoorsaamheid en hoe dit uitgeleef moet word te midde van interpersoonlike konflik.
|
 |
| 1
Samuel VOV Werkboek |
70314A |
R99.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
12729 |
R128.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
33238 |
R256.00 |
|
| CD
- Lecture - Pete de Lacy |
12738 |
R128.00 |
|
| DVD
- Lecture - Pete de Lacy |
33247 |
R256.00 |
|
2
Samuel & 1 Kronieke
(8 weke)
Die Lewe van Dawid - 'n Man na God se Hart
Neem waar hoe “’n man na God se hart” die troon bestyg en daarna in sonde val. Sien hoe ’n verbondhoudende God ’n man van die ergste sonde kan omkeer tot ’n triomfantlike einde.
|
 |
| 2
Samuel VOV Werkboek |
70337A |
R102.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
12747 |
R128.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
33264 |
R256.00 |
|
| CD
- Lecture - Pete de Lacy |
12753 |
R128.00 |
|
| DVD
- Lecture - Pete de Lacy |
33273 |
R256.00 |
|
Romeine Deel 1 (Hoofstukke 1 -5)
(14 Weke)
Bevry van die Straf van Sonde
Almal het gesondig. Daar is niemand regverdig nie. God verklaar ons regverdig slegs op grond van geloof in die bloed van Sy Seun. Romeine 1 – 5 verduidelik die grondliggende leringe van ons gelooferfsonde, regverdigmaking, verlossing en toerekening. Verkry kennis en begrip van die leer van ons verlossing!
|

terug |
| Romeine Deel 1 VOV Werkboek |
70012A |
R73.00 |
|
| Romeine Deel 1 CD Kay Arthur |
12853 |
R224.00 |
|
| Romeine Deel 1 DVD Kay Arthur |
32394 |
R448.00 |
|
| Romeine Deel 1 CD Manlike Dosent |
13125 |
R224.00 |
|
| Romeine Deel 1 DVD Manlike Dosent |
32911 |
R448.00 |
|
Romeine Deel 2 (Hoofstukke 6 - 8)
(9 Weke)
Bevry van die Mag van Sonde
Bevry van die skuld en mag van sonde, maar wat van die vlees?
Ondek hoe regverdiging deur die geloof ons daaglikse wandel deur
die krag van die Heilige Gees beïnvloed – die ongelooflike proses
van heiligmaking.
|

terug |
| Romeine Deel 2 VOV Werkboek |
70013A |
R72.00 |
|
| Romeine Deel 2 CD Kay Arthur |
12869 |
R144.00 |
|
| Romeine Deel 2 DVD Kay Arthur |
32410 |
R288.00 |
|
| Romeine Deel 2 CD Manlike Dosent |
13141 |
R144.00 |
|
| Romeine Deel 2 DVD Manlike Dosent |
32940 |
R288.00 |
|
Romeine Deel 3 (Hoofstukke 9-11)
(8 Weke)
Die Sowereiniteit van God en die Vrye Wil van die Mens
God verbreek nooit sy beloftes nie. Hier bespreek ons die soewereiniteit van God - uitverkiesing, voorbestemming en verantwoordelikheid - met kie klem op sy verkiesing van Israel.
|

terug |
| Romeine Deel 3 VOV Werkboek |
70014A |
R63.00 |
|
| Romeine Deel 3 CD Kay Arthur |
12880 |
R128.00 |
|
| Romeine Deel 3 DVD Kay Arthur |
32421 |
R256.00 |
|
| Romeine Deel 3 CD Manlike Dosent |
13152 |
R128.00 |
|
| Romeine Deel 3 DVD Manlike Dosent |
32951 |
R256.00 |
|
Romeine Deel 4 (Hoofstukke 12-16)
(8 Weke)
Lewe as 'n Welgvallige Offer
Leef jy jou geloof uit? Watter praktiese dinge kan jy doen om te bewys dat jy regverdig is? Leer hoe verlossing, regverdigmaking en versoening jou in staat sal stel om regverdig te leef.
|

terug |
| Romeine Deel 4 VOV Werkboek |
70015A |
R66.00 |
|
| Romeine Deel 4 CD Kay Arthur |
12890 |
R128.00 |
|
| Romeine Deel 4 DVD Kay Arthur |
32431 |
R256.00 |
|
| Romeine Deel 4 CD Manlike Dosent |
13162 |
R128.00 |
|
| Romeine Deel 4 DVD Manlike Dosent |
32975 |
R256.00 |
|
Filippense
(16 weke)
Beleef Vreugde
Hoe leef ek ’n blymoedige Christelike lewe ten spyte van mense of omstandighede? Wat is die doel van lyding en die Christelike perspektief oor die dood? Het ek die “gesindheid van Christus”? Ontdek ware, diepgewortelde blydskap in jou lewe wat die wêreld nie kan wegneem nie!
|

terug |
| Fillipense
VOV Werkboek |
70020A |
R69.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
12900 |
R256.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
32227 |
R512.00 |
|
| CD
- Lecture - Wayne Barber |
13197 |
R256.00 |
|
DVD-
Lecture - Wayne Barber
|
32656 |
R512.00 |
|
1 Thessalonicense
Onberispelik by Sy Wederkoms
Is jy ‘n voorbeeld vir ander? Leer die beginsels van ‘n voorbeeldige Christelike lewe – die wese van Precept Ministries International se missie.
Verkry begrip van die geestelike stryd veroorsaak deur die teenwoordigheid van die evangelie in die wêreld en die wegraping van die kerk - God se finale verlossing.
|

terug |
| 1 Thess VOV Werkboek |
70032A |
R68.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
13259 |
R176.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
32758 |
R352.00 |
|
| CD
- Lecture - Male |
13267 |
R176.00 |
|
| DVD
- Lecture - Male |
32766 |
R352.00 |
|
2 Thessalonicense
(6 weke)
Laat jou nie oor Sy Wederkoms Mislei nie!
Moenie onseker wees oor “die dag van Christus” nie. Om ten volle te verstaan wat God omtrent die laaste dae sê, moet jy hierdie boek by jou studie van profesie insluit.
|
 |
| 2 Thessalonicense VOV Werkboek |
70077A |
R50.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
13259 |
R96.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
32758 |
R192.00 |
|
| CD
- Lecture - Pete de Lacy |
13267 |
R96.00 |
|
| DVD
- Lecture - Pete de Lacy |
32766 |
R192.00 |
|
2
Timotheüs
(14 weke)
'n
Studie oor dissipelskap
Paulus het die evangelie aan Timotheus en ander toevertrou. Bewaar jy die skat van die evangelie wat aan jou toevertrou is? Met jou lewe? Deur jou woorde? Selfs te midde van vervolging?
|

terug
|
2
Timotheüs VOV Werkboek |
70042A |
R54.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
13275 |
R195.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
32613 |
R416.00 |
|
| CD
- Lecture - Wayne Barber |
13290 |
R208.00 |
|
| DVD
- Lecture - Wayne Barber |
32628 |
R416.00 |
|
Titus
(3 weke)
Die Ontwikkeling van karakter en Integritiet te midde van 'n Samelewing wat respek vir God Verloor het.
Leef jy ’n lewe van integriteit te midde van ’n immorele gemeenskap? Kan die kerk die destruktiewe aanslag van die gemeenskap effektief teenstaan en verander? Is jou lewe ’n toonbeeld van jou geloof? Jy kan die kultuur waarin God jou geroep het verander. |

terug
|
| Titus VOV
Werkboek |
70150A |
R37.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
12947 |
R48.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
33013 |
R96.00 |
|
| CD
- Lecture - Wayne Barber |
12952 |
R48.00 |
|
| DVD
- Lecture - Wayne Barber |
33018 |
R96.00 |
|
2
Petrus
(8 weke)
Word
van struikeling bewaar
Terwyl valse leraars vandag derduisende verlei, moet ons die waarheid ken om effektiewe Christelike lewens te lei. Leer om reg te leef en in geestelike onderskeidingsvermoë te groei. |

terug |
2
Petrus VOV Werkboek |
70028A |
R53.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
13008 |
R128.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
32207 |
R256.00 |
|
| CD
- Lecture - Wayne Barber |
13018 |
R128.00 |
|
| DVD
- Lecture - Wayne Barber |
32217 |
R256.00 |
|
1 Johannes
Sodat julle kan weet dat julle die Ewige Lewe het
Hoe kan jy weet dat jy weergebore is? Wat beteken dit om heilig te wees, om God lief te hê? Bestudeer opnuut die Christelike grondbeginsels. |

terug |
| 1 Johannes VOV Werkboek |
70031A |
R77.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
12813 |
R270.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
32245 |
R576.00 |
|
| CD
- Lecture - Wayne Barber |
12833 |
R270.00 |
|
| DVD
- Lecture - Wayne Barber |
32265 |
R576.00 |
|
Konings en Profete 1
(6 Weke)
'n Verdeelde Hart / 'n Verdeelde Volk
Watter lewenslesse is daar vir ons vandag te leer uit die voorbeelde van Salomo, Rehábeam, Jeróbeam en Abía?
Hoe tree God op wanneer sy volk eerder op hul eie insig staatmaak en aan Hom ongehoorsaam is? |

terug |
| Konings en Profete 1 - VOV Werkboek |
70349A |
R100.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur (Net in Engels beskikbaar) |
13046 |
R128.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur (Net in Engels beskikbaar) |
33304 |
R256.00 |
|
| CD
- Lecture - Male (Net in Engels beskikbaar) |
13056 |
R128.00 |
|
| DVD
- Lecture - Male (Net in Engels beskikbaar) |
33313 |
R256.00 |
|
Konings en Profete 2
(4 Weke)
God soek 'n hart wat ten volle aan Hom behoort
Nie Salomo, sy seun Rehábeam of sy seun Abía het God ten volle gedien nie; net so min het Jeróbeam in Israel. Hulle harte was verdeel. Sou God ooit iemand kon vind wat Hom sou dien soos Dawid?
Sou Hy iemand vind wie se hart ten volle aan Hom behoort? God sê dat ons Hom moet liefhê met ons hele hart, maar is dit regtig moontlik? Hierdie kursus bied die antwoord. |

terug |
| Konings en Profete 2 - VOV Werkboek |
70356A |
R73.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur (Net in Engels beskikbaar) |
13972 |
R80.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur (Net in Engels beskikbaar) |
33322 |
R160.00 |
|
| CD
- Lecture - Male (Net in Engels beskikbaar) |
13978 |
R80.00 |
|
| DVD
- Lecture - Male (Net in Engels beskikbaar) |
33328 |
R160.00 |
|
Konings en Profete 3
|
terug |
| Konings en Profete 3 - VOV Werkboek |
70542A |
R83.00 |
 |
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
13990 |
R80.00 |
 |
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
33334 |
R160.00 |
 |
| CD
- Lecture - Male |
14002 |
R80.00 |
 |
| DVD
- Lecture - Male |
33340 |
R160.00 |
 |
Mattheus Deel 1
|
terug |
| Mattheus Deel 1 VOV Werkboek |
70529A |
R78.00 |
 |
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
14681 |
R112.00 |
 |
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
33559 |
R224.00 |
 |
Mattheus Deel 2
|
terug |
| Mattheus Deel 2 VOV Werkboek |
70530A |
R81.00 |
 |
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
14682 |
R128.00 |
 |
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
33560 |
R256.00 |
 |
Bloedverwant
Verlosser
Wie sal jou vrykoop indien jy ’n slaaf is? Wie sal jou teen ’n vyand verdedig? In die Ou Testament het dié persoon bekend gestaan as die “bloedverwant verlosser,” wat gewoonlik ’n naby-familielid was. As jy ’n gelowige is, het jy reeds een – Jesus Christus! Hierdie verrykende studie toon aan hoe Jesus ons gekoop het (verlosser) en ons advokaat is (ons verdedig) en daardeur geleentheid bied om ons gebroke lewens te heel. ’n Wonderlike kort-studie om jou vriende aan induktiewe Bybelstudie voor te stel.
|
terug |
| Bloedverwant
Verlosser VOV Werkboek |
70301A |
R48.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
12721 |
R48.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
33256 |
R96.00 |
|
| CD
- Lecture - Tom Hays |
12725 |
R48.00 |
|
| DVD
- Lecture - Tom Hays |
33260 |
R96.00 |
|
Die
Bergpredikasie (Mattheüs 4-7)
(10 weke)
Hoe kan ek seën ontvang?
Geloof sonder kompromie ontvang die belofte van seën in die lewe wat kom, asook ’n angsvrye lewe op aarde. Kry groter begrip van die vrug en sekuriteit wat gepaardgaan met geregtigheid in die lewe van ’n gelowige. Jy sal die saligsprekinge nooit weer dieselfde beskou nie. Hierdie studie se DVD-stel, deur Kay Arthur, sluit lesse in wat tydens buite-opnames in Israel op video vasgelê is.
|

terug |
| Die
Bergpredikasie VOV Werkboek |
70036A |
R82.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
12801 |
R160.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
33282 |
R320.00 |
|
| CD
- Lecture - Pete de Lacy |
12807 |
R160.00 |
|
| DVD
- Lecture - Pete de Lacy |
33293 |
R320.00 |
|
|
Ken God se Verbond
Sien die goue draad wat strek vanaf Genesis tot Openbaring. God sluit verbond met die mensdom en hou by sy beloftes. Deur Hom as ons Bondgenoot te vertrou, word ons van bekommernis en angs bevry. Hierdie studie sal die manier waarop jy jou Bybel lees, ingrypend verander!
|

terug |
| Die
Verbond VOV Werkboek |
70032A |
R69.00 |
|
| Leiergids |
70321A |
R34.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
13728 |
R176.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
32351 |
R352.00 |
|
| CD
- Lecture - Wayne Barber |
13741 |
R176.00 |
|
DVD
- Lecture - Wayne Barber
|
32364 |
R352.00 |
|
Huwelik
sonder berou
(16 weke)
Leer om Een te Wees
Egpare, enkelinge, mans en vroue sal baat vind deur hierdie deeglike studie oor wat die Woord van die huwelik sê – die rol van die man en vrou, effektiewe en liefdevolle kommunikasie, seks, liefde, finansies, egskeiding en hertroue. Huwelike regoor die wêreld is reeds deur hierdie studie verander en verryk.
|

terug |
| Huwelik
Sonder Berou VOV Werkboek |
70034A |
R104.00 |
|
| CD
- Lecture - Kay Arthur |
13527 |
R256.00 |
|
| DVD
- Lecture - Kay Arthur |
32315 |
R512.00 |
|
| CD
- Lecture - Wayne Barber |
13545 |
R256.00 |
|
| DVD
- Lecture - Wayne Barber |
32333 |
R512.00 |
|

View Shopping Basket |